Muurbal

Die skool beskik oor ‘n meisie- sowel as ‘n seunsmuurbalspan. Die muurbalbane is baie naby aan die skool en bied vir hulle die geleentheid om maklik daar te oefen. Die muurbalspan neem deel aan die ligabepalings en speel ook soms by ons wintersportdae. Ons is baie trots op verskeie prestasies op verskillende vlakke en het ook bykans elke jaar spelers in onderskeie Boland-spanne.

Muurbalkoördineerder: mev. Chanelle Smith

Terug na Sport