Gholf

Charlie Hofmeyr spog met ‘n hele paar gholfspelers wat aan die Boland-skoleliga deelneem. Ons skool is reg langs die gholfbaan geleë wat dit baie toeganklik vir ons gholfspelers maak.

Die goeie vennootskap wat ons met die bestuur van die gholfbaan het, maak dit ook moontlik vir ons leerders om weeklikse toegang tot die baan te hê en te verseker dat hulle voordurend spel van goeie gehalte lewer.  

Gholfkoördineerder: mnr. Günther von Bentheim

Terug na Sport