Tennis

Charlie Hofmeyr bied vir al ons leerders die geleentheid om aan tennis deel te neem. Hierdie seisoen strek gewoonlik oor kwartale 1, 3 en 4. Ons spelers ontvang professionele afrigting sowel as individuele aandag. Ons neem ook jaarliks met die skool se top 6 meisies aan die Angus Pauw-tennistoernooi deel.

Ons tennisspanne neem jaarliks ook aan verskeie ander toernooie deel, soos die Hugenote- en Boland Lanbou- tennistoernooie.

Tenniskoördineerder: mev. Dalene Krone en me. Suzanne Myburgh

Terug na Sport