Geeskomitee

Die Geeskomitee bestaan uit 10 senior leerders wat verantwoordelik is vir die skool se gees. Hulle organiseer met behulp van ‘n onderwyser die krete en gewone ‘sing-songs’-liedjies, versier die pawiljoene by verskeie geleenthede en is ook saam met die Leerlingraad verantwoordelik vir die geesweek tot die opbou van die winterinterskole.

Terug na Sport